Cam Ranh Internasionale Lughawe

Cam Ranh Internasionale Lughawe
Sân bay Quốc tế Cam Ranh
Die Cam Ranh Internasionale Lughawe in 2008
IATA: CXRICAO: VVCR
Opsomming
Tipe lughawe Openbaar
Eienaar/Operateur Regering
Bedien Nha Trang, Viëtnam
Ligging Cam Ranh
Hoogte bo seevlak 40 vt / 12 m
Landkaart
CXR is in Viëtnam
CXR
CXR

Ligging binne Viëtnam

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
m vt
02/20 3 048 10 000 Beton
Statistieke (2013)
Lugbewegings 10 278
Passasiers 1 509 212
Bronne: Lughawe[1] en DAFIF[2]
Cam Ranh Internasionale Lughawe se terminaalgebou

Die Cam Ranh Internasionale Lughawe (Viëtnamees: Sân bay Quốc tế Cam Ranh) (IATA: CXR, ICAO: VVCR) is 'n groot internasionale lughawe naby Nha Trang, Khanh Hoa, Viëtnam en die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Viëtnam. Die lughawe is die grootste op die vasteland van Viëtnam, en het 9,747,172 reisigers in 2019 hanteer.[3] wat dit die vierde besigste lughawe in Viëtnam maak, naas dié in Ho Chi Minh-stad, Hanoi en Da Nang, en een van die vinnigsgroeiende lughawens in die land.

Dit is die derde belangrikste lughawe in Viëtnam. Die lughawe is 26 km van die stadsentrum. Dit het twee aanloopbane. Dit is deur die Franse in die 1930's gebou. Tydens die Viëtnam-oorlog was dit 'n belangrike basis van die Amerikaanse Weermag in Suid-Viëtnam. Hierdie lughawe het 'n internasionale vlug na Vladivostok.

Die lughawe is geleë op Cam Ranh Bay in Cam Ranh, 'n provinsiale stad in Khánh Hòa provinsie in Viëtnam. Dit bedien die stad Nha Trang, die hoofstad van Khánh Hòa provinsie, wat 30 kilometer vanaf die lughawe lê.

  1. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Februarie 2014. Besoek op 15 Mei 2014.
  2. (en) Airport information for VVCR Geargiveer 3 Maart 2016 op Wayback Machine by DAFIF (effektief Oktober 2006)
  3. "TASECO AIRS 2019 BÁO CÁO THƯỜNG NIÊN". Taseco Airs (in Viëtnamees). Besoek op 17 Januarie 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search